info@TheatreSA.co.za to advertise here
www.theatreSA.co.za
clik here clik here clik here clik here clik here clik here clik here clik here
clik here
Bookings
clik here
Bookings
Bookings
Bookings
Bookings
National Anthem of South Africa

Official Anthem
since 1994


Nkosi Sikelela
Nkosi sikelel' iAfrika
Maluphakanyis' udumo lwayo
Izwa imithandazo yethu
Nkosi sikelela
Thina lusapho lwayo

Morena boloka sechaba saheso
Ofedise dintwa le matshwenyeho

Oseboloke, Oseboloke

Sechaba sa heso
Sechaba sa South Africa

South Africa

Uit die blou van onse hemel
Uit die diepte van ons see
oor ons ewege gebergtes
Waar die kraanse antwoord gee

Sounds the call to come together
And united we shall stand
Let us live and strive for Freedom
in South Africa our land



Before 1994 (unofficial)

Nkosi sikelel' iAfrika
Maluphakanyis' udumo lwayo
Yizwa imithandazo yethu
Nkosi sikelela thina lusapho lwayo

Nkosi sikelel' iAfrika
Maluphakanyis' uphondo lwayo
Izwa imithandazo yethu
Nkosi sikelela thina lusapho lwayo

Morena boloka sechaba saheso
Ofedise dintwa lematshwenyeho
Morena boloka sechaba saheso
Ofedise dintwa lematshwenyeho

Oseboloke, Oseboloke
Oseboloke Morena, Oseboloke
Sechaba sa heso
Sechaba sa South Afrika

Makube njalo, Makube njalo
Kuze kube kunaphakade
Kuze kube kunaphakade

1st & 2nd verses Written by Enoch Mankayi Sontonga



Before 1994 (official)

Die Stem
Uit die blou van onse hemel,
Uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee.
Deur ons vêr verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa.
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons land Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem,
Ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe,
Ons vir jou, Suid-Afrika.

Origionally a poem by CJ Langenhoven in 1918.
Music composed in 1921 by Reverend Marthinus Lourens de Villiers.
Full poem had 3 verses (see below)
Source: Wikipedia




Before 1994 (the origional poem)

Vrs2
In die merg van ons gebeente,
in ons hart en siel en gees,
In ons roem op ons verlede,
In ons hoop op wat sal wees.
In ons wil en werk en wandel,
Van ons wieg tot aan ons graf.
Deel geen ander land ons liefde,
Trek geen ander trou ons af.
Vaderland, ons sal die adel,
Van jou naam met ere dra:
Waar en trou as Afrikaners,
Kinders van Suid-Afrika.

Vrs3
In die songloed van ons somer,
in ons winternag se kou,
In die lente van ons liefde,
in die lanfer van ons rou.
By die klink van huw'liksklokkies,
by die kluit-klap op die kis.
Streel jou stem ons nooit verniet nie,
Weet jy waar jou kinders is.
Op jou roep sê ons nooit nee nie,
Sê ons altyd, altyd ja:
Om te lewe, om te sterwe -
Ja, ons kom, Suid-Afrika.


Designed by T-Bone
© Copyright Theatre SA Online (Disclaimer). Send corrections/updates/comments: theatreSA@gmail.com